Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is 'n waardevolle gids waarin riglyne gegee word vir die maak van pragtige klere met 'n omkapmasjien. Daar is 16 projekte vir 'n groot verskeidenheid stylvolle klere. Dit sal byval vind by beginners en ervare kleremakers. Die boek, in groot formaat, is ge llustreer met volkleurfoto's en meer as 500 tekeninge wat tegnieke verduidelik. Phyllis Hoffman is 'n professionele ontwerper van gebreide klere en 'n bekende aanbieder van werksessies oor klereontwerp en naaldwerk. Sy is ook die skrywer van die topverkopers Maak jou eie patrone.