Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Maak 'n Las deur Andries Krogman
Die resepteboek is een met 'n ander aanslag, behalwe dat die resepte getoets is en regtig werk, is die bladsye vol foto's 'n blik van wat op die teleisiestel gebeur het.Sagteband Boek in goeie tweedehandse toestand slegs naaminskrywing op skutblad
opgedra aan Tolla van der Merwe.
uitgegee deur Lapa Uitgewers . Eerste Druk 2001