Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Elize Davies
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue ná talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede.
Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie inteendeel!
Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na 'n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike. Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar 'n kans te gee?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.