| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Menige inwoner glo dit was n bose dag toe die vier Calitz-slette Maanschijnbaai in n pienk Cadillac binnegery het. Eers begin hulle die kasarm omskep in n stuk kitsch, toe toor hulle al wat n man is en nou wil Jeannie boonop n restaurant daar oopmaak