Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUUT - Maar Doodkry is Min deur Willem Naude, A5, sagteband, 206 bls. Sagteband. Willem Naude, nÂÂÂÂ inwoner van Vrede het jare spandeer om die geskiedenis van sy omgewing na te vors en op te teken.
Die boek bevat n kultuurhistoriese verslag van die verloop van die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Gebeure, hoofsaaklik in die Noordoos-Vrystaat word toegelig deur die bekendstelling van, tot dusver onbekende dagboeke, dokumente, foto’s en vertellings van algemene belang. Behalwe interessante vertellings, bevat die boek talle foto’s en afdrukke van oorspronlike dokumente, handgetekende kaarte, amtelike dokumente, naamlyste ens.