R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
"Christiaan Andries van Niekerk (*26 Augustus 1876 — 2 Januarie 1966) was 'n kommandant in die Anglo-Boereoorlog, volksraadlid vir Boshof van 1910-1924, 'n senator van 1924-1961 en die President van die Senaat van 1930-1940 en weer van 1948-1961."
Prys: R100.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 1963
Uitgewers: Tafelberg
Kondisie: Hardebend in 'n goeie toestand met skaafmerkies om die rande van die omslag. Stofomslag met klein skeurtjies, skaafmerke en 'n herstelde skeurtjie aan die bokant van die rugkant. Bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind.