Abraham de Vries vermom sy 'kontreiverhale' soms as 'ernstige verhale' en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ... wat die genre eintlik is nie; dis die strie en die vakmanskap wat in beide gevalle primer tel - soos Linda Rode tereg se (n.a.v. van D.H. Lawrence se woorde: 'Never trust the artist. Trust the tale').De Vries se vertroude vertellerstem is byna uniek in Afrikaans - daar is die herkenbare en die realistiese, maar sy verhale word ook gekenmerk deur 'n evokatiewe onuitgesegdheid. 'n Ander kenmerk is sy deernis met die buitestander of die underdog. In hierdie verhale is daar hartseer en humor, lokkende geheime, misterieuse karakters, triekster-elemente. Die eerste verhaal in die bundel, 'Agter nege passe', is as't ware 'n liefdesverklaring aan die Klein-Karoo!''n Mens kan se dat twee soorte verhale regdeur De Vries se oeuvre loop: 'ligter', 'realistieser' kontreistories en 'digter', soms fantasieryke verhale. Maar so eenvoudig is dit ook weer nie...' - George Weideman' Maar wie snoei die rose in die nag? - Abraham H. De Vries. Human & Rousseau 2013. ISBN 9780798157742

Title: Maar wie snoei die rose in die nag?
Author: Abraham H. De Vries
Publisher: Human & Rousseau
Year: 2013
Number of pages: 127
ISBN: 9780798157742
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever