R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 19 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 2013, Sagteband - Kontreiverhale - 127 pp.
Abraham de Vries vermom sy ""kontreiverhale"" soms as ""ernstige verhale"" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil.
Maak nie saak wat die genre eintlik is nie; dis die storie en die vakmanskap wat in beide gevalle primer tel soos Linda Rode tereg se (n.a.v. van D.H. Lawrence se woorde: Never trust the artist. Trust the tale). De Vries se vertroude vertellerstem is byna uniek in Afrikaans daar is die herkenbare en die realistiese, maar sy verhale word ook gekenmerk deur n evokatiewe onuitgesegdheid. n Ander kenmerk is sy deernis met die buitestander of die underdog. In hierdie verhale is daar hartseer en humor, lokkende geheime, misterieuse karakters, triekster-elemente. Die eerste verhaal in die bundel, Agter nege passe, is ast ware n liefdesverklaring aan die Klein-Karoo!
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.