Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie kopie is een van beperkte eksemplare van slegs 500. Hierdie kopie is egter nie genommer nie. Hardeband in mooi toestand: rugkant in onder losserig een centimeter), intern: voor: ligte insekskade , plakker, verder is in baie mooi, skoon toestand. 1980, Eerste uitgawe, eerste druk.