Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie vervolg op Vier begrafnisse en n troue kry ons te doen met die twee jonger Douglas-vroue: Lucy Jordan-Douglas, nou al sewe jaar gelukkig getroud, en Cheryl Douglas, suksesvolle grimeerkunstenaar en op pad boontoe op die loopbaanleer.
n Plek-plek makabere en satiriese roman, maar steeds baie menslik en heerlik leesbaar.
ISBN: 9780795704246
Pages: 252
Trade paperback
Kwela Boeke, 2012
Good condition; cover has some small creases; spine sunned
B153