Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op die ouderdom van tien besef Bernini se pa dat sy seun geniaal is n kunstenaar wat in die voetspore van Michelangelo kan volg. Heese neem ons op n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree op die ouderdom van 41. Maestro is n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie leesbaar en boeiend.
TITLE: Maestro
AUTHOR: Marie Heese
SKU: 9780798173919
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 480
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr