Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op die ouderdom van tien besef Bernini se pa dat sy seun geniaal is â" ân kunstenaar wat in die voetspore van Michelangelo kan volg. Heese neem ons op ân reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree op die ouderdom van 41. Maestro is ân roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie â" leesbaar en boeiend.
TITLE: Maestro
AUTHOR: Marie Heese
SKU: 9780798173919
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 480
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr