Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days
Muisie is 'n nuuskierige agie wat oral wil inloer. Hy wil selfs in al sy maatjies se doeke loer! Maar wanneer sy maats in sy doek loer, kry hulle 'n groot verrassing. Die grappige vertaling deur Philip de Vos sal kinders van 2 tot 4 jaar hope plesier verskaf!
Summary | Met die 10de verjaarsdaguitgawe van hierdie topverkoper potjieboek met flappies kan kinders 'n positiewe les leer oor potjiedissipline. Muisie is 'n nuuskierige agie... |
Author | Guido van Genechten (Author), Philip de Vos (Translator) |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20190815 |
Pages | 32 |
ISBN | 0-7981-7969-4 |
ISBN 13 | 978-0-7981-7969-0 |