Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Herdruk - Mag Ons Vergeet? deur E Neethling. A5, sagteband, 197 bls. Mev Neethling wat self in 'n konsentrasiekamp was het na die oorlog op versoek van genl Louis Botha na Europa gereis waar sy vergaderings moes toespreek en inlig aangaande die lyding van die vrouens en kinders in die Britse konsentrasiekampe. Later het sy ook vertellinge van ander vrouens ingesamel en gepubliseer.