| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1940 - 2de druk Nasionale Pers Geillustreerde hardeband, goed gebind, duidelike teks, watermerke op party bladsye, nie op almal (sien fotos) 247 bladsye. Hardeband omslae het gebruik maar steeds redelilke toestand, watermerk aan onderkant. Inskrywing op eerste bladsy van vorige eienaar is deurgetrek.