Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Very good condition.
Hardcover.
"'n Film-en TV-span kom o Magersfontein aan onder leiding van lord Sudden en lord Seldom om 'n film te maak oor die slag
van Magersfontein op 11 Des 1899.
Op tipiese wyse slaag Leroux daarin om 'n wye verskeidenheid van uiteenlopende karakters bymekaar te bring en alles tot 'n eenheid
saam te bind.....ook die historiese figure kry lewe vvor ons oë: De la Rey, Methuen, Cronje.