| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Soos alle speed-cops is Le Grange eintlik 'n filosoof. Wanneer hy 'n stoet van sewe motors teen 'n rasende vaart in die rigting van Modderfontein sien slinger, besef hy weereens die lewe is absurd dis eers 'n Griekse, tragiese konsep, maar dan se die moderne mens nee! teen die onafwendbaarheid van die noodlot. Dit is hierdie laaste gedagte wat Le Grange dwing om voor die optog in te swaai, en die stoet met flikkerende ligte veilig na hul bestemming te begelei. Een keer verloor hy amper die stoet, maar dan antisipeer hy die kollektiewe behoefte van die groep en kom tot stilstand voor die yslike kennisgewing Magersfontein.
Paperback. Afrikaans. Human & Rousseau. 2003. Good Condition.