Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition) Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition) Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition) Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition)
Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition) Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition) Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition) Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition)

Magnus Malan: My Lewe Saam Met Die SA Weermag By Magnus Malan (Signed First Edition)

Secondhand 1 available
R650.00
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
647452316

SIGNED Hardcover with dust jacket (Excellent condition)

FIRST EDITION published by Protea Boekhuis 2006

Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die liggaamlike opleidingsbrigade kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid-Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militere loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem - na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militere akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leer en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste berokke by Suid-Afrika se inval in Angloa in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980's. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksesse van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoe. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van 'n tydperk volgeprop met staatkundige en militere gebeure; 'n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.

Add to cart

Recently viewed

See more
Garage Door Opener Remote for 373LM/953CD Purple "Brown" Learn 390MHz Security+3 Button
New
R446.00
Front Stabilizer Link (Single) (Rhs) Nissan X-Trail (T30) 4X2, 4X4 2.0, 2.2, 2.5 Suv/Mpv (01-08)
New
R294.55
SIGNED: Man and Wilderness / Ian Player
Secondhand
R560.00
CD - The Clarks - Someday Maybe
Secondhand
R95.00

Similar products

Tretchikoff. SIGNED AND INSCRIBED 1950 TRUE FIRST EDITION. In slipcase decorated with the Dying Swan
Secondhand
R6,800.00
8% OFF
Peter Pollock, Signed, First Edition, Clean Bowled, RARE
Secondhand
R600.00 R650.00
DIE VERHAAL VAN RUGBY DEUR DANIE CRAVEN SIGNED FIRST EDITION
Secondhand
R620.00
15% OFF
AS DIE DAMWAL BREEK - Ela Spence - 1970 first Edition. SIGNED BY AUTHOR/ Rare
Secondhand
R1,602.25 R1,885.00