Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oupa en Ouma het nog net foto's van Magriet die stadshoender gesien. En hulle het gehoor dat Magriet elke dag 'n eier l. Nou kan hulle uiteindelik Magriet se eiers proe wanneer hulle kom kuier. Skielik kry Nina 'n idee vir 'n besigheid ...