Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mahala - Chris Barnard Wenner van die Hertzogprys Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring sy gesig, in die vorm van n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie? Rondom die vae herinneringe van n moord het Chris Barnard n roman gebou n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gewoonlik by n populêre spanningsverhaal tuishoort. Maar die wyse waarop hy hierdie situasie hanteer en benut, laat dit ontplooi tot veel méér: dit word n speurtog na die hoe en die waarom van die syn. Dié boek is bekroon met die Hertzogprys vir Prosa (1973) en die WA Hofmeyr-prys (1974).
Naaam van vorige eienaar geskryf voor in boek.
Kondisie: 3