Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Majesteit, die Kat: Verhale en Gedigte oor katte byeengebring deur Lina Spies - Queillerie - 1998, eerste uitgaw, eerste druk - Harde glansblad in mooi, skoon en stewig gebinde toestand.
'n Volkleurboek met bydraes van veertig skrywers en elf kunstenaars: altesaam vier en sewentig lofliedere aan grasie, menslikheid en misterie.
Posgeld en verpakking R45.00