Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Delivery time : 5 working days
Lina Spies, bekroonde digteres en beroemde katliefhebber, het haar gunsteling-gedigte en -verhale oor katte versamel, en 'n aantal kunstenaars gevra vir illustrasies. Die resultaat is hierdie volkleurboek met bydraes deur veertig skrywers en digters en elf kunstenaars. Altesaam 74 lofliedere op die katgeslag.
Spies sluit verskeie van haar eie mooiste katgedigte in. Soos ook in die ander juwele van o.m. Chris Barnard, Hennie Aucamp, Sheila Cussons, en Elisabeth Eybers ryklik toon, word die koninklikheid, komieklikheid, skoonheid en misterie van katte besing.
Pragtige volblad Illustrrasies Cora Coetzee, Pieter van der Westhuizen, Nicolaas Maritz, Anine Barnard, Piet Grobler,Isabeau Kenmuir, Alison Riordan, Jan Vermeiren,Hannetjie de Clerq.
Eerste uitgawe - Skoon wit bladsye regdeur boek, goed gebind goeie toestand
Bibliographic information
Title | Majesteit, Die Kat: Verhale En Gedigte Oor Katte |
Contributor | Lina Spies |
Edition | illustrated, Hardeband |
Publisher | Queillerie, 1ste uitg, iste druk, 1998 |
ISBN | 1874901724, 9781874901723 |
Length | 176 pages |
Subjects | Cats |