| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgawe onbekend. Deel van die boek agter in bestaan uit 'n Aantekening pamflet van 36 bladsye met 'n datum van 1919 daarop. Die boek is vermoedelik ewe oud. Sien foto asseblief.
Hardeband sonder stofomslag. Vorig eienaar se naam verskyn voorin en is uitgekrap. Binding stewig. Bladsye helder. Mooi toestand.
ef.



