Majuba  M.C. van Zyl Majuba  M.C. van Zyl Majuba  M.C. van Zyl Majuba  M.C. van Zyl
Majuba  M.C. van Zyl Majuba  M.C. van Zyl Majuba  M.C. van Zyl Majuba  M.C. van Zyl

Majuba – M.C. van Zyl

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BAA1745
Bob Shop ID
683995685

Hardeband boek met stofomslag.

Beide is in baie goeie kondisie.

Heel voorste blad wys n ouderdomsmerk in boek en vorige eienaar se naam in pen.

Die Onafhanklikheidsoorlog van die Transvaalse Afrikaners 1880/81

Op 12 April 1877 het die Zuid-Afrikaansche Republiek sy onafhanklikheid verloor en n Britse kolonie geword deur n proklamasie wat voor die Goewermentskantoor op Kerkplein in Pretoria aan n klein skare voorgelees is. Op die oog af het dit gelyk asof die audacious proceeding waarmee Theophilus Shepstone die Z. A. R. onder die Britse vlag geplaas het, deur die inwoners met berusting aanvaar sou word.

Maar daar is n protesbeweging onder die Transvaalse Afrikaners gebore om die vryheid van die republiek op vreedsame wyse te herstel. Hierdie vreedsame protes sou meer as drie jaar duur, voordat die Transvalers op hul eie die Zuid-Afrikaansche Republiek herstel het, n daad wat tot die uitbreek van die Onafhanklikheidsoorlog van 1880-1881 gelei het. Die stryd van hierdie jare het meer as enigiets anders bygedra tot die opkoms van n breë Afrikaner-nasionalisme.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!