Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Maklike Marionette en ander Houtspeelgoed
geskryf deur Philip & Marinda Claasen
___________________________________________________
Twaalf maklike projekte vir die maak van spoggerige houtspeelgoed.
Al die ontwerpe is gebaseer op tradisionele houtspeelgoed. Die karakters wissel van ondeunde narre wat teen toue uitklouter, pienk sirkus-olifante en woer-woers tot die geliefde Pinocchiol
Daar is projekte wat elke kind se hart sal steel en jy hoef nie 'n skrynwerker of skilder te wees om dit te maak nie.
Die eenvoudige instruksies word met sketse (patrone) in die werklike grootte aangevul.
_______________________________________________________
(Sagteband) (Daar is 'n naam en jaar met blou pen op die eerste bladsy geskryf. Verder is die boek baie mooi opgepas en sonder enige ander aantekeninge of merke)
Posgeld: R30 (Suid-Afrika)