Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leer om stoffering te doen en maak daardie verweerde of oudmodiese meubels waarvan jy lankal ontslae wou raak, op professionele wyse splinternuut.
Selfs al het jy nog nooit vantevore stoffeerwerk probeer doen nie, sal Maklike Stoffering jou stapsgewys help om hierdie bevredigende en praktiese vaardigheid te bemeester. Kleurvolle fotografie en volledige aanwysings skakel verwarring uit en wys jou hoe die kenners dit doen.
ISBN: 0624037673
Toestand: Puik