Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Louis se woorde: "Daar was 'n dag in my lewe wat ek my eerlik moes afvra of ek vir my rol as man, eggenoot en as pa toegerus is. Jy sien, ek het agtergekom dat ek vir my rol as makelaar goed toegerus is, maar ek ontbreek baie as dit kom by man-wees, eggenoot-wees en pa-wees. toe het ek so 'n biejtie van'n studie gaan maak en werklik die aangesig van die Here gesoek en daardeur is Maksimum man gebore."
As jy kind van God is, moet jy 'n wenner wees - jy moet 'n wenner wees van die wedloop wat God vir jou gestel het. en dis waaroor hierdie boek gaan.
Lees hierdie boek manne!! Julle sal tot in julle tone lekkerkry.
INHOUDSOPGAWE:
1.'n Miljoen vir maksimum sukses
2. Maksimum mans is onweerstaanbaar
3. Die sleutel tot maksimum oorvloed
4. Gebou vir die maksimum
5. Maksimum Man se maksimum beursie
6. Staan in 'n maksimum beroep
7. Maksimum man se huwelik
8. Maksimum seks
9. So lyk 'n maksimum man
DIE BOEK IS IN 'N PUIK KONDISIE.
2