Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Sedert Louis Malherbe vir Jesus Here van sy lewe gemaak het, het hy groot gehore op sy unieke, persoonlike en onverskrokke manier bedien. Hier praat hy padlangs van man tot man. Hy belig duursame waarhede uit die evangelie en gee pittige wenke vir praktiese Christenwees in ons tyd, soos net hy dit kan doen. |
Jaar | 2007 (Derde uitgawe, eerste druk) |
Uitgewer | Lux.verbi.bm |
Bladsye | 200 |
Toestand | Sagteband, highlighter en pen merke, voorblad uitgeskeur, binding sterk, boek in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.