Sedert 1968 het ek 'n storierubriek in vanslewe se Die Beeld behartig; daarna in Rapport, en naderhand in Wynboer. Uit daardie stawel stories is mettertyd versamel: 'Die wyn van bowe', 'Die klap van die meul', ' 'n Emmertjie wyn' en 'Loopdoppies, terwyl Abraham de Vries 'n kort keur (met 'n paar stories daarby) onder die titel 'Die fees van die malles' saamgestel het. Die meeste van hierdie versamelings het met verloop van tyd onverkrygbaar geraak en daar is uit soveel oorde voortdurend aangedring op 'n heruitgawe, dat my uitgewer my oorreed het om die hele klomp in een omnibus bymekaar te gooi. 'n Handvol van die valeres het ek uitgedun, en 'n dosyn of at van dies wat nog nie vantevore gebundel is nie, is bygevoeg. Die idee is nie om eenkant in en anderkant uit te lees nie: dis beter om hier te proe en daar te snuffel en tussenin te rus. Ek vra verskoning nᅢᄇg vir traan nᅢᄇg vir lag. In ons beroerde tyd moet mens maar enige verskoning aangryp om te grinnik.- Andre P. BrinkGrahamstad, 1986

Title: Mal en ander stories
Sub Title: 'n omnibus van humor
Author: Andre Philippus Brink
Publisher: Saayman & Weber
Year: 1986
Number of pages: 366
ISBN: 9780797100244
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever