Mal Hansie en ander verhale -- Audrey Blignault **GETEKEN**

Secondhand
1 available
R60.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 20 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
613049493

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.
      Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1996, Hardeband met omslag in plastiek - Kortverhale - 112 pp.

     In n bestek van veertig jaar het Audrey Blignault tien bundels essays gepubliseer van In klein maat in 1955 tot Pas op vir Jantatarat in 1979. Boeke wat wyd aanklank gevind het. Want hulle is doepa vir n dikbek; vonk vir n vaal dag; laai n mens opnuut vir die avontuur van die lewe, wat nie ver is nie, maar in en rondom jou (Berta Smit).
      In Die Blye dae van 1965 verskyn die eerste volwaardige vertelling tussen die essays: Mal Hansie. Daarna word dié soort tekste talryker, veral in Die plesierboom (1967) en Die rooi granaat (1970). Mal Hansie en ander verhale bied vir die eerste keer hierdie gewilde en ontroerende vertellinge in een band.
Dit is n volwassene wat veral terugkyk op haar jeug en dan n kind aan die woord stel: n meisietjie wat nie kan aanvaar haar oupa is dood nie, wat n baie ongeseënde Kersfees beleef, of deur skuldgevoelens geteister word toe n pestilensie van n buurseun hom byna morsdood uit n pruimboom val.
Die kind ervaar gesinsverbrokkeling, liefdesarmoede en die wanhopige verset van n onvriendelike oom teen ouderdom en aftakeling. Maar ook die verwondering wanneer n seun op n reënerige oggend so anders en belangrik vir haar word.
Dis verhale wat, in Audrey Blignault se woorde, vertel van die enigste spoor wat nie vergaan nie die spoor wat een mens laat op die hart van n ander."
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
David Byrne : Look Into The Eyeball (CD)
R43
Children Are from Heaven -- John Gray
R47
Tissue Salts for Healthy Living -- Margaret Roberts
R59
Sewe Maer Jare -- Andre Rousseau
R38
Add to cart

Similar products

Mal Hansie en Ander verhale by Audrey Blignault
R70
56% OFF
Kers-en ander verhale - Marie Malherbe
R40 R90
R30 shipping
Los-Hande en ander verhale
R100
R30 shipping
Biegbrief en Ander Verhale - Steyn, Esta
R265