MALHERBE, D.F. - Hans die Skipper - (Hardeband)

Secondhand
1 available
R14.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 9 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
sa-int - do photos
Bob Shop ID:
612006504

  Boek het heelwat potlod aantekeninge binne, Vorige eienaar se naam en ou stiekietape merke op "front and back end-papers" >>>   Hans-die-Skipper  verteenwoordig n hoogtepunt in Malherbe se werk. Hier is Hans die vader wat wil hê dat sy enigste seun Johan in sy voetspore moet volg, soos die tradisie dit vereis. Hans se pa was n seekaptein en hyself het n oneindige liefde vir die see, maar ekonomiese werklikhede het veroorsaak dat hy 'n eenvoudige visser en sukkelaar op 'n stranddorpie is. Wanneer hy 'n nuwe skuit met die hulp van Meester aanskaf, doop hy die skuit Johan as sy visioen van die toekoms. Johan verafsku egter die visserslewe en wil 'n ander rigting inslaan, terwyl hy in sy verhouding met Lenie 'n simpatieke oor kry vir sy ambisies. In Johan se eerste vaart op die nuwe skuit is daar n groot storm, wat Johan finaal laat besluit dat die seelewe nie vir hom is nie en sy eerste vaart op die nuwe skuit is dan ook sy laaste. Die onvermydelike aanloop tot die konflik tussen vader en seun word met fyn sielkundige ontwikkeling geteken en dit loop uit op 'n dramatiese botsing, waarna Johan sy eie lewensrigting inslaan en sy loopbaan by die smedery begin. Hierdie botsing tussen vader en seun is nie slegs 'n generasie-konflik nie, hoewel dit 'n rol speel, maar is ook die algemeen menslike botsing van ideale.......  (Wiki)

More from this seller

View all
SIMPSON, William - I Burned my Fingers - (Hardcover in Wrapper)
R16
BARRING, Ludwig - Geheime Agente en Spioene - (Hardeband)
R46
O`FAOLAIN, Eileen - High Sang the Sword - (1st Edition Hardcover)
R20
MORLEY, Robert - The Pleasures of Age - (Hardcover in Wrapper)
R22
Add to cart

Similar products

R30 shipping
EN DIE WAWIELE ROL DEUR D.F. MALHERBE SIGNED
R489
DIE BERGSTROOM RUIS / D. F. MALHERBE
R45
MALHERBE, D.F. - Spore van Vleiland - (Hardeband)
R32
R30 shipping
Die Hart van Moab - Malherbe, D. F.
R130