Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(No more than 4 books per order allowed) - Boek lyk nog redelik goed maar het wel vorige eienaar se naam binne asook 'n aftree-oord stempel. >>> Spore van Vlieland speel af kort voor en tydens die eerste Britse besetting van die Kaap. Die oud-seekaptein Jan Blankert vestig hom op die Bolandse plaas Vlieland saam met sy enigste dogter, Freda. Hy stel Floris Rog aan as plaasbestuurder en Floris wen sy vertroue en Freda se liefde. Hierdie ontwikkeling is egter die begin van n nuwe nagmerrie, wat Jan juis probeer ontvlug het toe hy Vlieland betrek het. Freda mag nie trou nie uit vrees vir die oorerflike kranksinnigheid by kindergeboorte wat ook haar moeder se lot was. Hierdie situasie veroorsaak dat die drie mense in spanning en ongeluk saamwoon. Uit geloof maak Freda dan die keuse .......... (Wiki)