Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee die sleutel tot haar troebel verlede?_x000D_\n_x000D_\nNamate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak._x000D_\n_x000D_\nAnel Heydenrych se 'Malhuis' is 'n uitdagende, eroties-sielku