R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand: Goed. Eerste Uitgawe, Nasionale Boekhandel, 1962, Hardeband - Digbundel - 72pp. Geskenk-inskrywing deur die digter. Vanaf Mallemole begin Boerneef ook om die stadswêreld te betrek, waar die verlatenheid en eensaamheid te midde van die gewoel uitgebeeld word. Die bundel bevat dan ook hipermoderne verse soos Varkleerbaadjie en klinknaelbroek, waarin die heel nuutste neigings onder die jongmense in die stad skitterend saamgevat word. Sy poësie is paradoksaal in die sin dat dit die bestaan van die primitiewe mens en ding vertolk, maar terselfdertyd n geraffineerde stilering het wat van sofistikasie getuig. Sonder om te bely of n les te bevat, dokumenteer die gedigte n waarneming van n wêreldbeeld in n vaardige spel met eenvoudige woorde. - WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.