R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Maltrappe op Maasdorp - Stella Blakemore - 1961,eerste uitgawe - Hardeband steeds mooi - Intern: naam, verder skoon en stewig gebind.
Die meisies is almal weer terug na die Paasvakansie - Klarette, Teda, Lalage, Jessamie en natuurlik die nimlike Reina en Margaret wat alewig in die moeilikheid beland. Margaret se ouers en juffrou Van den Heever is uiters bekommerd oor haar. Sy is in matriek en toon geen teken daarvan dat sy verantwoordelik gaan begin optree nie. Klarette se neef Ignatius kom kuier en dit lyk nie of hy enige plan het om ver van haar suster te bly nie. Reina en Margaret is bang sy motiewe is nie eerlik nie, maar soos gewoonlik glo niemand die twee maltrappe van Maasdorp nie.