Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Wie is die man met die rooi keil? En wie gaan daarin slag om sy identiteit vas te stel die knap privaatspeurder Olanson of miskien sy tweelingseuns Jonas en Ola wat op hierdie projek werk om twee lank-begeerde resiesfietse te probeer verdien?
Niemand in Stockholm kan die vraag beantwoord wie die man met die rooi keil is nie. Hulle weet net dat hy altyd op daardie plekke verskyn waar niemand hom verwag nie, dinge doen wat niemand kan verklaar nie, en dat hy altyd n knalrooi keil op sy kop dra. |
Jaar | - |
Uitgewer | J.L. van Schaik, Bpk. |
Bladsye | 137 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, rakslytasie, ouderdomsvergeling, stewig gebind, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: