Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra op pad na Golgota. Simon die man wat nie glo nie. Maar hoe kan 'n mens onveranderd gelaat word deur 'n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op 'n heidense wereld. Dit is 'n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde van ongeloof teenoor geloof.
TITLE: Man van Cirene
AUTHOR: F.A. Venter
SKU: 9780796320216
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 01/11/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 304
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr