Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
vyfde druk 1958 hardeband - geen stofomslag - 358 bladsye, die hardeband het n paar klein merkies, inskripsie voor in boek, bladsye is liggies vergeel en daar is n paar vlekkies in die boek, bladsy 13 het n klein skeurtjie aan die onderkant van die bladsy- sien foto onder, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending