
Manakwalanners Reeks 1 Deel 1 (DVD)
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Arnoldus Lodewyk Labuschagne, aanbieder van n adioprogram met Pitkos vir die kulturele fynproewer" vaar die platteland in saam met sy klankman Basjan van der Westhuizen om material te versamel vir sy program. Stof, hitte en Basjan is Arnoldus, of Nols, soos hy ook genoem word, se grootste irritasies. Vir n maand lank is hy in
Namakwaland aan al drie uitgelewer! Die kultuurtaak
rus swaar op sy skouers maar diep onder die indruk van die groot verantwoordelikheid en sy baas se vertroue in hom pak hy die uitdaging aan.
Dis droog in Namakwaland en wanneer die twee radiomanne boonop gestrand raak tussen die vryerige meisies moet hulle hul storie ken om op klankopnames te konsentreer.
Episode 1 Die stem van die volk
Episode 2 Die aantreklike soort
Episode 3 Die boodskap
Episode 4 Speel die merrie op haar jis
Episode 5 Hennerik streep
Episode 6 Keer vir die eiers
Episode 7 Boerie raak slim