Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nols en Basjan begin uiteindelik voel of hulle vordering maak met hulle opnames in Namakwaland vir die radioprogram ÂÂPitkos vir die kulturele fynproewer".
Alles loop egter nie klopdisselboom nie en hulle beleef nog ÂÂn paar moeilike episodes voor dit tyd word om te groet.
Episode 8 ÂÂ Lewies Pilsie en Doomnie
Episode 9 ÂÂ Sône mit slap Fanie se voël
Episode 10 ÂÂ ÂÂn Agteruit geriewursery
Episode 11 ÂÂ Die Oom sien amper sy gat
Episode 12 ÂÂ Moerig, rerig moerig
Episode 13 ÂÂ Totsiens sê is soos begraffenis