Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Maneuver in die Herfs, deur Heinz Konsalik KOOP DRIE KONSALIK BOEKE EN KRY DERDE GRATIS
Sub-titel: die lewe van die goeie Duitser Heinrich Emanuel Schutze.
Romanticapers tweede druk, 1972., 221p.
Toestand: Hardeband, stofomslag, geringe rakslytasie , stewig gebind en skoon, ouderdomsvergeling.
Verpakking en Posgeld R58 vir drie boeke
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!