Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is die groot dag van die jaarlikse oerwoudtalentkompetisie. En al die diere, van die grootste olifant tot die kleinste miertjie, staan tou om hulle talente te wys. Maar wie sal die beoordelaars kan verras en die eerste prys wen?
Word aanbeveel vir ouderdomme 3 jaar+