Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler
Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler

Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler

1 available / secondhand
R120.00
Shipping
Free shipping is available from bashewa for all orders above R1,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646419459
Mankepank en Ander Verse 

Deur Antjie Krog en illustrasies deur Diek Grobler

Uitgegee deur Tafelberg, 2011, A 4 harde band, as nuut, 63 bls.

Vir ouderdome 8-88 jaar. 'n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur wereldbekende digter en skrywer Antjie Krog. Mankepank en ander monsters het oorspronklik in 1985 verskyn (met illustrasies deur Hannetjie de Clercq). Al 21 gedigte is weer hier opgeneem, tesame met 'n aantal voorheen ongepubliseerde verse. Hier is feetjies, monsters, spoke, en 'n reus; vreemde omies, Antjie Somers en die tokkelos. In Diek Grobler se illustrasies is daar 'n wisselende mate van realisme en fantasie, soos wat elke gedig dit vereis. Diek Grobler en vennoot Charles Badenhorst se animasiereeks "Uit die Bloute" word sedert 2010 op kykNET gesien. Hulle werk is plaaslik bekroon met 'n SAFTA en in die buiteland by die beroemde KROK Internasionale Animasie Fees.
Add to cart

Recently viewed

See more
70% OFF
Union of South Africa sacc58a? marginal piece, sheet number-MNH-2d-Block-Thematic-Scenery-Building
R650.00 R2,200.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 13 Pro Calvin Text Phone Case
R155.00 R281.00
34% OFF
Aircraft Swivel Elbow Pu 6Mm X 1/4' M - DEFAULT TITLE
R39.00 R59.00
1928 LATVIA 🇱🇻 2 Santimi
R165.00

Similar products

Verweerskrif - Antjie Krog
R135.00
`n Ander Tongval - Antjie Krog
R145.00
Elisabeth Eybers - Die Helder Halfjaar, Tussensang en Die Vrou en ander verse
R180.00
Die Vrou en ander verse
R50.00