Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler
Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler

Mankepank en Ander Verse - Antjie Krog en Diek Grobler

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
Free shipping is available from bashewa for all orders above R1,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649288130
Mankepank en Ander VerseĀ 

Deur Antjie Krog en illustrasies deur Diek Grobler

Uitgegee deur Tafelberg, 2011, A 4 harde band, as nuut, 63 bls.

Vir ouderdome 8-88 jaar. 'n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur wereldbekende digter en skrywer Antjie Krog. Mankepank en ander monsters het oorspronklik in 1985 verskyn (met illustrasies deur Hannetjie de Clercq). Al 21 gedigte is weer hier opgeneem, tesame met 'n aantal voorheen ongepubliseerde verse. Hier is feetjies, monsters, spoke, en 'n reus; vreemde omies, Antjie Somers en die tokkelos. In Diek Grobler se illustrasies is daar 'n wisselende mate van realisme en fantasie, soos wat elke gedig dit vereis. Diek Grobler en vennoot Charles Badenhorst se animasiereeks "Uit die Bloute" word sedert 2010 op kykNET gesien. Hulle werk is plaaslik bekroon met 'n SAFTA en in die buiteland by die beroemde KROK Internasionale Animasie Fees.
Add to cart

Recently viewed

See more
Dad, I may find my Prince - but you will always be my King! - Baby Grow
New
R249.00
Is it Genuine? ~ John Bly
Secondhand
R42.00
BOOKS - Here I Am - P J Powers
Secondhand
R65.00
Ecco 350ML Iron DM2031
New
R270.00

Similar products

die sterre sê 'tsau'. /Xam-gedigte gekies en versorg deur Antjie Krog.
Secondhand
R65.00
Gelykenisse en Ander Verse - De Villiers, I. L.
New
R115.00
33% OFF
Januarie-Suite - Antjie Krog
Secondhand
R240.00 R360.00
Klits Kronkel en die vloek van die Swart Jakkals - Fanie Viljoen & Diek Grobler
Secondhand
R75.00