Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pas die korrekte legkaartstukke bymekaar om meer te leer van manlike, vroulike en babadiere. Bv: een legkaartstuk het 'n hings op (manlik), die volgende een 'n merrie (vroulik) en die volgende een 'n vul (baba). Help kinders om speel-speel hul algemene kennis uit te brei.