 
         
         
         
         
         
        
        
        
        
       | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
"Aan my ou vriend en sentermaat Fanie, van Mannetjies Roux."
Ook geteken deur Ryk van Schoor, Theuns Briers, Jannie Engelbrecht, Dawie de Villiers
2004 (eerste uitgawe). Hardeband, 89 bladsye. Die boek toon effens tekens van hantering maar is in 'n goeie toestand. Die binding is stewig. Bladsye netjies.




