Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp.
Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp. Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp.
Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp.
+2

Mannie deur Marie Robert Halt. Vertaal deur Jan FE Celliers. 1925. H/B. 239 pp.

1 available / secondhand
R650.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1930
Bob Shop ID
644805195


'n Skaars Afrikaanse vertaling van die bekroonde Franse Histoire D'un Petit Homme.

Die meesleurende verhaal van Etienne, 'n Franse seun, wat die pad vat om sy familie te probeer onderhou. Hy ontmoet talle interessante karakters en beleef baie avonture, onder meer as 'n babawagter, 'n slotmaker en 'n werktuigkundige. Ná 'n lelike bedrogspul bevind hy hom in Engeland, waar hy deur 'n gewese vriend van sy pa verwelkom word. Die Afrikaans van die vroeë 1920's is 'n genot vir hedendaagse Afrikaanse lesers. Histoire D'un Petit Homme (Geskiedenis van 'n klein mannetjie) is deur die Franse Akademie as 'n uitsonderlike verhaal bekroon. Met pragtige oorspronklike swart-wit illustrasies.

Eerste Afrikaanse uitgawe in 1925 gepubliseer deur JL van Schaik, Pretoria. Toestand: Goed vir ouderdom. Geskenkinskrywing voorin, ook name van vorige eienaars. Sommige blaaie het bruin merke, maar alle teks is duidelik leesbaar. Vlekke op hardebandomslag.


Add to cart

Recently viewed

See more
Growing Under Glass Without Using Chemicals - Sue Stickland
R40.00
Glass Eagle On Stand - Beautiful!
R450.00 No bids
Trendify Giant Single Board Cornhole Game with 8 X Bean Bags (Optional Themes) (Branding Options ...
R2,039.00
Royal Worcester Black Pheasant Bone China Teacup and Saucer
R375.00

Similar products

Jy is my engel deur Mari Roberts (Romanza)
R25.00
MARTJIE DEUR JAN F.E. CELLIERS 1919
R144.00
Die mooiste verhale van Shakespeare - Vertaal deur Marie Opperman
R80.00
2 x Romanza boeke deur Mari Roberts
R60.00