Mans uit die Bybel
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jaco Thom
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Mans uit die Bybel praat met mans vandag deur Jaco Thom
Ons ken die meeste van hulle goed: die mans uit die Bybel. Hulle is mans van vleis en bloed, soos ek en jy. Mans wat ook geleef, gedroom, gewanhoop het, frustrasies en vreugdes gehad het; mans wat oorwinnings oor Satan en sonde behaal het, en soms nie. Mans wat bemin het, wat eggenote en pa's was, vriende gehad het. Dis húlle verhale wat jy in hierdie boek sal lees.
Op 'n manier is dit egter ook my en jou verhaal, want telkens herken 'n mens jouself in die lief en leed van hierdie mans. Hulle stories staan immers in God se Boek, opgeteken om vandag nog deur sy Gees gebruik te word om ons oë oop te maak, sodat ons God beter kan sien en liefkry, en onsself beter kan verstaan.
Die verhale van 52 mans uit die Bybel sal jou so aangryp en verras dat jy met groter geesdrif agter dié Man uit die Bybel sal aanstap, die Man van Nasaret! Van die mans uit die Bybel wat met mans vandag praat, is:
Mans uit die bybel praat met mans vandag.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.