MARAIS, CasperH. - 2x Twee Rooi Jan - [15 Jagter van die Wit Hart & 30 Dag van die Groot Slagting]
MARAIS, CasperH. - 2x Twee Rooi Jan - [15 Jagter van die Wit Hart & 30 Dag van die Groot Slagting]
MARAIS, CasperH. - 2x Twee Rooi Jan - [15 Jagter van die Wit Hart & 30 Dag van die Groot Slagting]

MARAIS, CasperH. - 2x Twee Rooi Jan - [15 Jagter van die Wit Hart & 30 Dag van die Groot Slagting]

Secondhand
1 available
R55.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 28 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - by AAA
Bob Shop ID
616097174
Albei boeke goed vir hul ouderdom - Gratis daarby kom by 2 van my weggooi boeke wat jy vir toilet papier kan gebruik as jy wil ( 12 & 17 )     >>>Die Rooi Jan reeks speel af gedurende die Groot Trek. Die hoof karater in die storie is Rooi Jan wat kragtig gebou is soos 'n wafferse Tarzan homself. Hy is slegs bewapen met 'n vlymskerp jagmes, vuurslag, tonteldoos en 'n gebreide osriem oor sy linker skouer en om sy bolyf gedraai. Saam met hom is 'n grysvaal hond met die naam van Leeu asook sy glimmende swart hings genaamd Blits. Sedert Rooi Jan vir Jeanette gered het uit die greep van inboorlinge is hulle onafskeidbaar saam op soek na aksie en avontuur. Hulle beleef dan ook die een na die ander baie interessante ondervinding. Hulle moet byvoorbeeld jong Trekkers wat geheimsinnig verdwyn het weer opspoor, 'n eienaardige vrekte onder die Trekkers se vee ondersoek en raak hulle ook op 'n keer deurmekaar met wapensmokkelaars. Dit en vele ander gevare moet hulle trotseer en soms wonder mens of hulle ooit lewendig ander kant gaan uitkom. Niemand hou egter rekening met die krag, moed en verstand van Rooi Jan nie, want hy is nie verniet die Trekkers se bobaas spioen en ook 'n kranige leier van die Trekkers nie.   -   Die Rooi Jan reeks het baie gou die verbeelding van sy, veral jonger lesers aangegryp, alhoewel baie mense en veral die ouer geslag nie baie ooghare gehad het vir die betrokke reeks nie. Ten spyte daarvan is die reeks verskeie male uitgegee gedurende die vyftiger tot die tagtiger jare en seker die meeste kere herdruk van alle reekse. So ver vasgestel kon word vier maal in totaal. Die hele reeks was egter nie elke keer uitgegee nie. Die eerste twee maal was slegs die eerste 24 boeke van die totaal van 40 boeke uitgegee, later is die reeks uitgebrei met 'n verdere 16 boeke en met die laaste uitgawe in die tagtiger jare, is net 32 van die 40 boeke weer uitgegee deur Sirkel Publikasies.Casper H. Marais (Reinhard Hendriks) het die reeks geskryf en baie gou groot gewildheid verwerf met die betrokke reeks. Rooi Jan boeke is vandag hoog in aanvraag en feitlik onmoontlik om nog op te spoor, weens die gesogtheid daarvan by sagteband versamelaars en ook ander belangstellendes in die gegewe reeks.

More from this seller

View all
AINSWORTH, Ruth - The Talking Rock - (Hardcover in Wrapper)
R34
AAA - South African Historical Journal, Nr 32 May 1995 - [Bilingual] - (Paperback)
R16
LONG, Graham - Clouds like Black Dogs - (Paperback)
R22
YEATMAN, Linda - Pekel - (Hardeband)
R36
Add to cart

Similar products

Rooi Jan: Die Valk by Casper H. Marais
R80
Rooi Jan Casper - Maanhaar van die berge
R70
38% OFF
Rooi Jan ...En die Rowers No.8 - Casper H.Marais
R50 R80
Skrik van die Wildernis - Casper H Marais -) APB 1970 Rooi Jan reeks
R65