MARAIS, Eugene - Die Skepbekertjie : Oor die voels van Witklip - (Hardeband)

MARAIS, Eugene - Die Skepbekertjie : Oor die voels van Witklip - (Hardeband)

Secondhand 1 available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Sa-int
Bob Shop ID
653741327
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) -  

Die volgende aantekening deur die uitgewer (Tafelberg) het in 1968 by die eerste druk van hierdie boekie verskyn: - 'n Waardevolle vonds! - 'n stuk werk uit die hand van Eugène Marais, oor jare gebêre in die woonhuis van 'n Transvaalse plaas, Witklip, naby Bronkhorstspruit. Hoe dit daar gekom het, is 'n mooi storie. - Witklip, 'n myl of ses buite die dorp, was die plaas van die heer Mike Henn, ryk bedeel met drie seuns en sewe dogters. 'n Goeie vriend van mnr. Henn, mnr. Fanie van Wyk, was prokureur op Bronkhorstspruit. By hom het Eugène Marais 'n ruk lank in die vroeë twintigerjare gewerk. Hy het gou bevriend geraak met Witklip se mense, en byna elke naweek daarheen uitgegaan. 'n Stil man; nie spraaksaam nie. Sy plesier was om in die veld te gaan voëls kyk; altyd het hy dan die tien klein Henntjies saamgeneem en vir hulle baie van die veldgoed geleer en vertel. Een van die dogters, Ann(a), nou mev. Mataai Prinsloo van Ouweswaanskraal in die distrik, onthou veral hoe hulle geprobeer het om die nessie te kry waar 'n koestertjie skielik opvlieg. -  Eugène Marais was veral lief vir die dogtertjie Mara, wat in die Rebellie gebore was. Maar dit was vir haar opgeskote suster Anna (gebore 1906) dat hy beloof het om 'n bietjie te help met 


'n opstel vir een van die wedstryde wat Die Boerevrou indertyd uitgeskryf het vir kinders. Hy het toe die stuk wat hier volg, vir haar geskryf. Al die plekverwysings, soos die Groot Pan en die Klein Pan, is na Witklip. Sy moes dit vir die wedstryd oorskryf, en het dit ook gedoen. Maar moontlik het sy 'n fout gemaak met die adres, want sy het nooit weer iets daaromtrent verneem nie. Gelukkig vir ons vandag, het sy Eugène Marais se oorspronklike stuk gebêre. Die kosbaarheid, nog sorgvuldig aanmekaar gewerk met 'n garedraadjie, het sy later van tyd aan haar dogter Sarie van Jaarsveld gegee. Nou, ná byna vyftig jaar, kom dit tog in druk.

Add to cart

Recently viewed

See more
33% OFF
Ingco - Cutting Disc / Metal Cutting Discs (115 X 1.2 X 22.2Mm) - 50 Piece
New
R419.00 R629.00
Seiko 5 Sports Automatic Black Dial Men's Watch preowned
Secondhand
R4,950.00
Bicycle Wireless Remote Control Turn Signal Smart Bicycle LED Tail Light
New
R380.00
Canada - Used
Secondhand
R475.00 No bids

Similar products

Donker Stroom. Eugene Marais en die Anglo-Boereoorlog
Secondhand
R750.00
Eugene Marais - The Road to the Waterberg and other Essays
Secondhand
R155.00
The Dark Stream - The Story of Eugene Marais
Secondhand
R175.00
MARAIS, Eugene - Versamelde Gedigte - (Hardeband)
Secondhand
R30.00